
Beskerm Jou Beleggings Teen Ekonomiese Onsekerheid en Stygende Oliepryse
PretoriaFM Interview\_7 May 2026 | 7 May 2026
Johan Vosloo van Aluma Capital gesels op Pretoria FM oor hoe stygende oliepryse, hoër inflasie en wêreldwye onsekerheid jou beleggings beïnvloed. Hy beklemtoon die noodsaaklikheid van alternatiewe beleggings vir stabiliteit en deel veilige oplossings wat tot 13.2% opbrengs met 100% kapitaalbeskerming bied. Luister gerus om te ontdek hoe kundige advies jou finansiële toekoms kan verseker.
