Marius Raath
Aluma Capital het my as voornemende klient beindruk met hul pragtige en unieke fasiliteite.Vanaf eerste kontak tot finale beleggings besluit was hul diens effektief en professioneel. Ek sal enige voornemende belegger aanbeveel om van hul diens gebruik te maak.