Renier en Amanda du Toit
Baie dankie aan Inge van Aluma Capital… Sy het met baie geduld al ons vrae verduidelik tot ons dit verstaan het. Ons het ons spaargeld by Aluma belê en ons eerste rente ontvang. Baie dankie vir jou vriendelike en professionele hulp.
Rustenburg Distrik