Skip to main content
Copyright © Aluma Capital (Pty) Ltd. All rights reserved.
Aluma Capital (Pty) Ltd is a registered Financial Services Provider (FSP 46449) in terms of The Financial Advisory and Intermediary Services Act (37 of 2002)

Die Hantering van Globale Konflik en Ekonomiese Onsekerheid

4 Maart 2026

Pieter van den Berg, senior finansiële adviseur by Aluma Capital, gesels op Pretoria FM oor die moontlike impak van die konflik rondom Iran op Suid-Afrikaners. Hy bespreek hoe hierdie omstandighede individuele beleggers raak en watter besluite tans noodsaaklik is tydens ekonomiese onsekerheid.